Posted: May 26, 2010 4:27 pm
by Dries van Tonder
stijndeloose wrote:Welkom, Dries! Je mag ook een draad in het Afrikaans openen als je wil, hoor!


Dankie, maar ek gaan eers hier rondhang. Ek het laas in my eerste jaar op Universiteit (1985) Nederlands gelees. Dis vir my lekker om te lees en so 3 sekondes te wag om te verstaan. Dit haal my brein uit sy groef uit :thumbup: